Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tydsverloop
tydsverloop [boodskap #139791] Ma., 25 Julie 2022 15:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tydsverloop
Afbreking: tyds•ver•loop
Samestelling: tyd + -s- + verloop


Selfstandige naamwoord: tydsverloop
Meervoud: tydsverlope

Betekenis:
• Die verloop (verbygaan) van tyd.
• Die hoeveelheid tyd tussen twee tydstippe.

Gebruik:
• As jy 'n bal in die lug opgooi sal dit na 'n sekere tydsverloop begin terugval.
• 'n Dag is die tydsverloop van 24 uur.

Sinoniem:
• interval
• periode
• tydsbestek
• tydsduur
• tydspan

Afgelei:
• tydsverloopfotografie

Vertaling:
Engels: passage of time; time period, time lag
Nederlands: tijdsverloop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tydsone
Volgende onderwerp: beïndruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 03:06:11 UTC 2025