| sonsopkoms [boodskap #139714] |
Wo., 20 Julie 2022 08:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Sonsopkoms oor die see.
sonsopkoms
Afbreking: sons•op•koms
Samestelling: son + -s- + opkoms
Selfstandige naamwoord: sonsopkoms
Meervoud: sonsopkomste
Betekenis:
• Tyd van die oggend wanneer die son bokant die horison verskyn.
Gebruik:
• Sy staar na die weste met 'n koppie koffie in die hand om die pragtige sonsopkoms te sien.
Sinoniem:
• daeraad
• dagbegin
• dagbreek
• hoenderkraai
• sonsopgang
Antoniem:
• sonsondergang
Vertaling:
Engels: sunrise, daybreak
Nederlands: zonsopkomst, zonsopgang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|