Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorweldig
oorweldig [boodskap #139713] Wo., 20 Julie 2022 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorweldig
Afbreking: oor•wel•dig


Werkwoord: oorweldig
Verlede tyd: het oorweldig
Teenwoordige deelwoord: oorweldigend, oorweldigende
Verlede deelwoord: oorweldigde

Betekenis:
• Om met geweld te oorwin.
• (figuurlik) Om te verbaas of te verbluf.

Gebruik:
• Die diewe het die winkelier oorweldig.
• Die mense se liefde en bystand het my oorweldig.

Sinoniem:
• baasraak
• ondersit
• onderwerp
• oorman
• oormeester
• oorstelp
• oorwin
• platloop
• platvee
• platslaan
• verbyster
• verower
• verpletter
• vertrap

Afgelei:
• oorweldiging
• oorweldiger

Vertaling:
Engels: to overpower, overwhelm, overcome
Nederlands: overweldigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 14 Januarie 2026 06:26]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: meboskonfyt
Volgende onderwerp: sonsopkoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 15 21:24:20 UTC 2026