Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » my hart is stukkend
my hart is stukkend [boodskap #139706] So, 17 Julie 2022 07:17
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
ek verlang na die tyd
baie baie jare gelede
toe elektrisiteit
nog uurliks deel van ons lewe was
ek droom van ‘n land
verder terug in die geskiedenis
waar mense met verstand
aan die hoof van bestuur en dienslewering was
ek smag na die plek
ook baie lank gelede
waar mense nie soos diere hoef te vrek
omdat daar nog respek vir die lewe was
ek hunker na die grasperk
waarop ons op menige somernagte onbeperk
veilig en rustig onder die sterrehemel kon slaap

my hart is stukkend vir jou ... my lieflingland ... suid-afrika
Vorige onderwerp: die meisie by die kruising
Volgende onderwerp: gedigte en skoenlappers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:17:44 MGT 2024