Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volksetimologie
volksetimologie [boodskap #139645] Di., 05 Julie 2022 20:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volksetimologie
Afbreking: volks•e•ti•mo•lo•gie
Samestelling: volk + -s- + etimologie


Selfstandige naamwoord: volksetimologie
Meervoud: volksetimologieë

Betekenis:
• Die vervorming van moeilike en vreemde woorde deur gewone sprekers tot iets meer bekends.

Gebruik:
• 'n Voorbeeld van volksetimologie is die woord eau-de-cologne wat in die volksmond oliekolonie geword het.

Afkorting:
• volksetim.

Verwant:
• volksetimologies

Vertaling:
Engels: folk etymology, popular etymology
Nederlands: volksetymologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hunker
Volgende onderwerp: andersins
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 14:56:19 UTC 2025