Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wuif
wuif [boodskap #139609] Di., 28 Junie 2022 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Man wat vriendelik wuif.
'n Man wat vriendelik wuif.
wuif
Afbreking: wuif


Werkwoord: wuif
Verlede tyd: het gewuif
Teenwoordige deelwoord: wuiwend, wuiwende

Betekenis:
• Om met die hand in die lug te waai (tipies om te groet of aandag te trek).
• Om heen en weer te swaai en te buig.

Gebruik:
• Die koningin wuif vir die skare.
• Die grassade het in die wind gewuif.

Wisselvorm:
• wuiwe

Sinoniem:
• begroet
• swaai
• waai
• wink

Afgelei:
• toewuif
• wuifgroet

Vertaling:
Engels: to wave; to wave, undulate
Nederlands: wuiven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontduik
Volgende onderwerp: reëlmatig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 09:55:57 UTC 2026