Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » aandgebed
aandgebed [boodskap #139605] So, 26 Junie 2022 16:05
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
Vader, bewaar my vannag
hier waar ek lê en wag
op die breek van die nuwe dag
en skenk my asseblief die nodige krag
om alles te kan vermag
wat die nuwe dag
van my verwag
amen
Vorige onderwerp: oggendgebed
Volgende onderwerp: Kinderrympies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 22:29:53 MGT 2024