Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proseliet
proseliet [boodskap #139554] Sa., 18 Junie 2022 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
proseliet
Afbreking: pro•se•liet


Selfstandige naamwoord: proseliet
Meervoud: proseliete

Betekenis:
• Persoon wat deur iemand anders tot 'n bepaalde oortuiging, party of geloof oorgehaal is.

Gebruik:
• Elke Nuwe-Testamentiese skrywer was 'n Jood, behalwe Lukas, wat 'n proseliet was en onder die Jode tot bekering gekom het.

Sinoniem:
• aanhanger
• bekeerling
• naloper
• navolger

Afgelei:
• proselietemaker
• proselities

Vertaling:
Engels: proselyte, convert
Nederlands: proseliet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alreeds
Volgende onderwerp: oortref
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 05:16:03 UTC 2025