Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodwendig
noodwendig [boodskap #139550] Sa., 18 Junie 2022 16:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodwendig
Afbreking: nood•wen•dig
Samestelling: nood + wend + -ig


Byvoeglike naamwoord: noodwendig
Vergrotende trap: noodwendiger
Oortreffende trap: noodwendigste
Attributief: noodwendige
Partitief: noodwendigs

Betekenis:
• Wat nie vermy kan word nie.

Gebruik:
• Groot en duur dinge maak 'n mense nie noodwendig gelukkig nie.

Sinoniem:
• noodgedwonge
• noodsaaklik
• noodsaaklikerwys
• onafwendbaar
• onkeerbaar
• onontkombaar
• onvermydelik

Afgelei:
• noodwendigheid
• noodwendiglik

Vertaling:
Engels: inevitable, inescapable, necessary
Nederlands: noodwendig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teoretikus
Volgende onderwerp: ondervinding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 05:11:01 UTC 2025