Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » benaming
benaming [boodskap #139547] Vr, 17 Junie 2022 15:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20266
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
benaming
Afbreking: be•na•ming
Samestelling: be- + naam + -ing


Selfstandige naamwoord: benaming
Meervoud: benamings
Verkleinwoord: benaminkie
Meervoud van verkleining: benaminkies

Betekenis:
• Die naam wat aan iets of iemand gegee word.

Gebruik:
• Valsbaai is 'n gepaste benaming vir die verraderlike stuk water aan die Kaapse skiereiland.

Sinoniem:
• benoeming
• naamgewing

Afgelei:
• dorpsbenaming
• vakbenaming
• wanbenaming

Vertaling:
Engels: denomination, designation, appellation
Nederlands: benaming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervulling
Volgende onderwerp: wingerdstok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 14:46:39 MGT 2024