Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdeelbord
verdeelbord [boodskap #139545] Vr, 17 Junie 2022 14:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19422
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Verdeelbord.
'n Verdeelbord.
verdeelbord
Afbreking: ver•deel•bord
Samestelling: verdeel + bord


Selfstandige naamwoord: verdeelbord
Meervoud: verdeelborde
Verkleinwoord: verdeelbordjie
Meervoud van verkleining: verdeelbordjies

Betekenis:
• 'n Bord met skakelaars (en soms ook liggies) vanwaar elektriese vloei beheer word.

Gebruik:
• Elke huis het 'n verdeelbord met 'n hoofskakelaar, 'n aardlek en stroombrekers.

Sinoniem:
• distribusiebord
• kragbord
• verdeelskakelbord

Vertaling:
Engels: distribution board, switchboard, patch panel
Nederlands: schakelpaneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervul
Volgende onderwerp: vervulling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 06:02:33 MGT 2024