Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liefdesdaad
liefdesdaad [boodskap #139535] Wo., 15 Junie 2022 11:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liefdesdaad
Afbreking: lief•des•daad
Samestelling: liefde + -s- + daad


Selfstandige naamwoord: liefdesdaad
Meervoud: liefdesdade
Verkleinwoord: liefdesdaadjie
Meervoud van verkleining: liefdesdaadjies

Betekenis:
• 'n Daad van liefde.

Gebruik:
• Racheltjie de Beer se selfopofferende liefdesdaad het haar broer se lewe gered.

Vertaling:
Engels: act of love
Nederlands: liefdesdaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soettand
Volgende onderwerp: tekenend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 09:34:43 UTC 2025