| spoedperk [boodskap #139521] |
Sa., 11 Junie 2022 07:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spoedperk
Afbreking: spoed•perk
Samestelling: spoed + perk
Selfstandige naamwoord: spoedperk
Meervoud: spoedperke
Betekenis:
• Die maksimum spoed waarteen 'n voertuig kan of mag beweeg.
Gebruik:
• Die verkeerspolisie het die man wat die spoedperk oorskry het in 'n spoedlokval gevang.
Sinoniem:
• snelheidsperk
• snelheidsbeperking
• spoedbeperking
• spoedgrens
Vertaling:
Engels: speed limit
Nederlands: snelheidslimiet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|