Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opsny
opsny [boodskap #139504] Di., 07 Junie 2022 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opsny
Afbreking: op•sny
Samestelling: op + sny


Werkwoord: sny op, opsny
Verlede tyd: het opgesny
Verlede deelwoord: opgesnyde

Betekenis:
• Om te sny tot alles op is.

Gebruik:
• Kan jy die groente opsny, asseblief?

Afgelei:
• opsnyery

Verwant:
• opkap
• opsaag

Vertaling:
Engels: to cut up, carve,
Nederlands: opsnijden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onfeilbaar
Volgende onderwerp: inroer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 11:42:18 UTC 2025