Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verspot
verspot [boodskap #139479] Wo., 01 Junie 2022 14:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24193
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verspot
Afbreking: ver•spot
Samestelling: ver- + spot


Byvoeglike naamwoord: verspot
Vergrotende trap: verspotter
Oortreffende trap: verspotste
Attributief: verspotte

Betekenis:
• Wat so snaaks is dat mens daarvoor kan lag.

Gebruik:
• Moenie vir jou verspot hou nie!

Sinoniem:
• belaglik
• bespotlik
• dwaas
• gek
• geklik
• kinderagtig
• laf
• lagwekkend
• ligsinnig
• mal
• stuitig

Afgelei:
• verspotheid
• verspottigheid

Vertaling:
Engels: silly, foolish, ridiculous
Nederlands: gek, dwaas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wrang
Volgende onderwerp: beetpak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 08:38:07 UTC 2025