Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breekskade
breekskade [boodskap #139450] Sa., 28 Mei 2022 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
breekskade
Afbreking: breek•ska•de
Samestelling: breek + skade


Selfstandige naamwoord: breekskade
Meervoud:

Betekenis:
• Skade of verlies wat gely word as iets breek of onklaar raak.

Gebruik:
• Enige breekskade sal van u deposito verhaal word.

Vertaling:
Engels: break damage, breakage
Nederlands: braakschade

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: demoon
Volgende onderwerp: mities
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 22:19:11 UTC 2025