| sandaal [boodskap #139434] |
Ma., 23 Mei 2022 15:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sandale
sandaal
Afbreking: san•daal
Selfstandige naamwoord: sandaal
Meervoud: sandale
Verkleinwoord: sandaaltjie
Meervoud van verkleining: sandaaltjies
Betekenis:
• 'n Oop skoen met 'n sool en bande wat om die voet bind.
Gebruik:
• Dis te koud om sandale in die winter te dra.
Sinoniem:
• bindsool (ongewoon)
Afgelei:
• mansandaal
Verwant:
• plakkie
Vertaling:
Engels: sandal
Nederlands: sandaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|