Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoorvoetend
skoorvoetend [boodskap #139430] Ma., 23 Mei 2022 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24165
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoorvoetend
Afbreking: skoor•voe•tend


Byvoeglike naamwoord: skoorvoetend
Attributief: skoorvoetende

Betekenis:
• Onwillig en met teensin, soos wanneer 'n mens iets doen wat jy nie regtig wil doen nie.

Gebruik:
• Die minister moes skoorvoetend erken dat Afrikaans en Nama inheemse tale is.

Sinoniem:
• aarselend
• huiwerig
• langtand
• onwillig
• teensinnig
• teësinnig

Vertaling:
Engels: reluctantly, hesitatingly
Nederlands: schoorvoetend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erbarm
Volgende onderwerp: vrywillig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 17:22:52 UTC 2025