Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vingervormig
vingervormig [boodskap #139369] Sa., 07 Mei 2022 18:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vingervormig
Afbreking: vin•ger•vor•mig
Samestelling: vinger + -vormig


Byvoeglike naamwoord: vingervormig
Attributief: vingervormige

Betekenis:
• Met die vorm van 'n mens se vinger.

Gebruik:
• Die plant se blare is lank en vingervormig.

Vertaling:
Engels: finger-shaped
Nederlands: vingervormig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vetgehalte
Volgende onderwerp: vleuelklavier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 04:26:13 UTC 2025