| vetgehalte [boodskap #139368] |
Sa., 07 Mei 2022 16:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vetgehalte
Afbreking: vet•ge•hal•te
Samestelling: vet + gehalte
Selfstandige naamwoord: vetgehalte
Meervoud: –
Betekenis:
• Die hoeveelheid vet in 'n produk.
Gebruik:
• 'n Mens kan 'n laktometer gebruik om die vetgehalte van melk te bepaal.
Vertaling:
Engels: fat content
Nederlands: vetgehalte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|