| spiritualisme [boodskap #139323] |
Vr., 29 April 2022 18:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spiritualisme
Afbreking: spi•ri•tu•a•lis•me
Selfstandige naamwoord: spiritualisme
Meervoud: –
Betekenis:
• Leer van die menslike siel in verhouding tot die stoflike wêreld.
Gebruik:
• Spiritualisme lê die nadruk op die gees en geestelike dinge, en ag die fisiese/materiële dinge minder belangrik.
Antoniem:
• materialisme
Afgelei:
• spiritualis
• spiritualiteit
Vertaling:
Engels: spiritualism
Nederlands: spiritualisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|