| spekulatief [boodskap #139322] |
Vr., 29 April 2022 16:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spekulatief
Afbreking: spe•ku•la•tief
Byvoeglike naamwoord: spekulatief
Vergrotende trap: spekulatiewer
Oortreffende trap: spekulatiefste
Attributief: spekulatiewe
Betekenis:
• Wat op spekulasie/veronderstelling berus.
Gebruik:
• Die storie klink maar spekulatief met min harde feite.
Sinoniem:
• bespiegelend
• onbevestig
• subjunktief
• tentatief
• twyfelagtig
Vertaling:
Engels: speculative
Nederlands: speculatief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|