| behels [boodskap #139292] |
So., 24 April 2022 19:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
behels
Afbreking: be•hels
Werkwoord: behels
Verlede tyd: het behels
Betekenis:
• Om in te sluit of te omvat.
Gebruik:
• Wat behels die opdrag?
• Ek het nie 'n idee wat dit behels nie.
Sinoniem:
• bevat
• inhou
• insluit
• meebring
• noodsaak
• omsluit
• omvat
• vervat
Vertaling:
Engels: to comprise, contain, include
Nederlands: behelzen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|