| reisjoernaal [boodskap #139287] |
So., 24 April 2022 09:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24318 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reisjoernaal
Afbreking: reis•joer•naal
Samestelling: reis + joernaal
Selfstandige naamwoord: reisjoernaal
Meervoud: reisjoernale
Betekenis:
• 'n Joernaal of dagboek wat 'n reis dokumenteer.
Gebruik:
• Hierdie reisjoernaal het toere na die Alpegletsers gewild gemaak.
Vertaling:
Engels: travel journal, travel log
Nederlands: reisjournaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|