| pleisteraar [boodskap #139263] |
Di., 19 April 2022 12:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Pleisteraar.
pleisteraar
Afbreking: plei•ste•raar
Samestelling: pleister + -aar
Selfstandige naamwoord: pleisteraar
Meervoud: pleisteraars
Verkleinwoord: pleisteraartjie
Meervoud van verkleining: pleisteraartjies
Betekenis:
• Persoon wat pleister.
Gebruik:
• Die pleisteraar pleister die mure en plafonne.
Sinoniem:
• messelaar
Vertaling:
Engels: plasterer
Nederlands: pleisteraar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|