| opblaasmatras [boodskap #139240] |
So., 17 April 2022 10:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opblaasmatras
Afbreking: op•blaas•ma•tras
Samestelling: opblaas + matras
Selfstandige naamwoord: opblaasmatras
Meervoud: opblaasmatrasse
Verkleinwoord: opblaasmatrassie
Meervoud van verkleining: opblaasmatrassies
Betekenis:
• 'n Matras wat met lug opgeblaas word.
Gebruik:
• 'n Kompakte opblaasmatras is ideaal vir mense wat graag kamp.
Vertaling:
Engels: inflatable mattress
Nederlands: opblaasbare matras, luchtbed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|