| laaikas [boodskap #139213] |
Do., 14 April 2022 19:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Laaikas.
laaikas
Afbreking: laai•kas
Samestelling: laai + kas
Selfstandige naamwoord: laaikas
Meervoud: laaikaste
Verkleinwoord: laaikassie
Meervoud van verkleining: laaikassies
Betekenis:
• 'n Kas met laaie.
Gebruik:
• Die onderbroeke is in die laaikas se onderste laai.
Sinoniem:
• laaikabinet
Afgelei:
• sierlaaikas
Vertaling:
Engels: chest of drawers
Nederlands: ladekast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|