Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naelknipper
naelknipper [boodskap #139197] So., 10 April 2022 16:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24279
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Naelknipper.
'n Naelknipper.
naelknipper
Afbreking: na•el•knip•per
Samestelling: nael + knipper


Selfstandige naamwoord: naelknipper
Meervoud: naelknippers
Verkleinwoord: naelknippertjie
Meervoud van verkleining: naelknippertjies

Betekenis:
• Knipper om die naels aan die vingers en tone kort te knip.

Gebruik:
• Die meeste mense knip hulle naels weekliks met 'n naelknipper.

Verwant:
• naelpolitoer
• naelskêr
• naelvyl

Vertaling:
Engels: nail clipper, nail cutter
Nederlands: nagelschaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naelskêr
Volgende onderwerp: ruimtereis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 09:32:54 UTC 2026