| marknavorsing [boodskap #139173] |
Sa., 02 April 2022 18:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
marknavorsing
Afbreking: mark•na•vor•sing
Samestelling: mark + navorsing
Selfstandige naamwoord: marknavorsing
Meervoud: –
Betekenis:
• Navorsing oor verbruikers se behoeftes en voorkeure.
Gebruik:
• Marknavorsing het getoon dat wit coke nie so goed verkoop nie.
Sinoniem:
• markanalise
• markstudie
Verwant:
• meningspeiling
Vertaling:
Engels: market research, marketing research
Nederlands: marktonderzoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|