Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koerierdiens
koerierdiens [boodskap #139153] So., 27 Maart 2022 11:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koerierdiens
Afbreking: koe•rier•diens
Samestelling: koerier + diens


Selfstandige naamwoord: koerierdiens
Meervoud: koerierdienste

Betekenis:
• Maatskappy wat goedere rondkarwei en aflewer.

Gebruik:
• Die produkte sal per koerierdiens by die kliënt se huis afgelewer word.

Vertaling:
Engels: courier service
Nederlands: koeriersdienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klousule
Volgende onderwerp: konnekteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 04:23:57 UTC 2025