Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » juwelekissie
juwelekissie [boodskap #139140] Sa., 26 Maart 2022 18:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
juwelekissie
Afbreking: ju•we•le•kis•sie
Samestelling: juwele + kissie


Selfstandige naamwoord: juwelekissie
Meervoud: juwelekissies

Betekenis:
• Houer waarin juwele gebêre word.

Gebruik:
• Die dief het my juwelekissie en my man se skootrekenaar gesteel.

Wisselvorm:
• juweelkissie

Vertaling:
Engels: jewelry box
Nederlands: juwelenkistje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: joernalistiek
Volgende onderwerp: kalkerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 12:03:26 UTC 2025