| feministies [boodskap #139039] |
Vr., 11 Maart 2022 19:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
feministies
Afbreking: fe•mi•nis•ties
Samestelling: feminis + -ties
Byvoeglike naamwoord: feministies
Vergrotende trap: feministieser
Oortreffende trap: feministiesste
Attributief: feministiese
Betekenis:
• Betreffende die feminisme (die strewe om vroue op te hef en gelykwaardig aan mans te stel).
Gebruik:
• Leef ons in 'n feministies georiënteerde samelewing en is daar nog plek vir manlikheid en vroulikheid in die moderne wêreld?
Antoniem:
• anti-feministie
Vertaling:
Engels: feminist
Nederlands: feministisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|