Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » embrioloog
embrioloog [boodskap #139021] So., 06 Maart 2022 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
embrioloog
Afbreking: em•bri•o•loog
Samestelling: embrio + -loog


Selfstandige naamwoord: embrioloog
Meervoud: embrioloë

Betekenis:
• Persoon wat embrio's (die vroeë ontwikkeling van organismes) bestudeer.

Gebruik:
• Die Duitse embrioloog Martin Rathke het in 1829 ontdek dat die embrio's van voëls en soogdiere kieuboë en kieuopeninge het.

Verwant:
• embriologie

Vertaling:
Engels: embryologist
Nederlands: embryoloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: embarrasseer
Volgende onderwerp: emosionalisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 07:52:34 UTC 2025