| ekonometries [boodskap #139012] |
Sa., 05 Maart 2022 19:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ekonometries
Afbreking: e•ko•no•me•tries
Samestelling: ekono- + -metries
Byvoeglike naamwoord: ekonometries
Attributief: ekonometriese
Betekenis:
• Met betrekking tot die ekonometrie; wat die meting van 'n ekonomie betref.
Gebruik:
• Ekonometriese tegnieke word gebruik om 'n vooruitskatting van die makro-ekonomiese omgewing te maak.
Vertaling:
Engels: econometric
Nederlands: econometrisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|