Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Kennisgewings » Radio Stasies (Skakels werk nie)
icon9.gif  Radio Stasies [boodskap #138990] So, 27 Februarie 2022 13:46 na volgende boodskap
Hansie  is tans af-lyn  Hansie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2022
Ligging: Wellington
Karma: 1
Junior Lid
Daar is tans net 2 stasies wat jy na kan luister nml. Bokradio en Radio Rosestad.

Sal dit moontlik wees om die skakels na die res van die stasies te herstel aub.

Groete in Afrikaans.

Hansie
Re: Radio Stasies [boodskap #138992 is 'n antwoord op boodskap #138990] So, 27 Februarie 2022 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 490
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 21
Senior Lid
Laat ek kyk...

Pretoria FM - werk
RSG - werk
Perron FM - werk
Luister FM - werk
Lekker FM - werk
Bok Radio werk
Bosveld - werk
Groot FM - werk
Radio Namakwaland - werk
Radio Rosestad - werk
Radio Oorboord - werk nie!!!
Stereo Sonder Grense - werk
Jou Stasie - werk
Re: Radio Stasies [boodskap #138997 is 'n antwoord op boodskap #138992] Ma, 28 Februarie 2022 07:10 Na vorige boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 44
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Dankie vir die terugvoer.
Radio Ooroord se webtuiste is ook af, so ek het hom maar vir eers uitgehaal.
Vorige onderwerp: Soekfunksie
Volgende onderwerp: Huisreëls
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Aug 20 06:28:30 UTC 2022