| duisendjarig [boodskap #138987] |
So., 27 Februarie 2022 11:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duisendjarig
Afbreking: dui•send•ja•rig
Samestelling: duisend + jaar + -ig
Byvoeglike naamwoord: duisendjarig
Attributief: duisendjarige
Betekenis:
• Oor 'n periode van 'n duisend (1000) jaar.
Gebruik:
• Openbaring 20 voorspel 'n duisendjarige vrederyk.
Vertaling:
Engels: of a thousand years
Nederlands: duizendjarig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|