| droogskoonmaker [boodskap #138985] |
So., 27 Februarie 2022 09:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
droogskoonmaker
Afbreking: droog•skoon•ma•ker
Samestelling: droog + skoonmaker
Selfstandige naamwoord: droogskoonmaker
Meervoud: droogskoonmakers
Verkleinwoord: droogskoonmakertjie
Meervoud van verkleining: droogskoonmakertjies
Betekenis:
• Besigheid wat klere met stoom skoonmaak.
Gebruik:
• Jy kan nie die duur pak klere in 'n wasmasjien gooi nie, neem dit eerder na 'n droogskoonmaker.
Sinoniem:
• droogskoonmakery
Vertaling:
Engels: dry cleaner
Nederlands: stomerij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|