| skedelholte [boodskap #138982] |
So., 27 Februarie 2022 08:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die bene om die menslike skedelholte.
skedelholte
Afbreking: ske•del•hol•te
Samestelling: skedel + holte
Selfstandige naamwoord: skedelholte
Meervoud: skedelholtes
Verkleinwoord: skedelholtetjie
Meervoud van verkleining: skedelholtetjies
Betekenis:
• Die holte/spasie waar die brein in die skedel geleë is.
Gebruik:
• Die skedelholte word gevorm deur dekbeendere wat aan mekaar vasgroei.
Vertaling:
Engels: skull cavity, cranial cavity
Nederlands: schedelholte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|