Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boksgeveg
boksgeveg [boodskap #138953] Di., 22 Februarie 2022 20:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Boksgeveg.
'n Boksgeveg.
boksgeveg
Afbreking: boks•ge•veg
Samestelling: boks + geveg


Selfstandige naamwoord: boksgeveg
Meervoud: boksgevegte
Verkleinwoord: boksgeveggie
Meervoud van verkleining: boksgeveggies

Betekenis:
• 'n Vegsport waar teenstanders punte aanteken deur mekaar met die vuiste te slaan.

Gebruik:
• Wie het die boksgeveg gewen?

Sinoniem:
• bokswedstryd
• vuisgeveg

Vertaling:
Engels: boxing match
Nederlands: boksmatch, bokswedstrijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: debatteer
Volgende onderwerp: dobbelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 04:24:09 UTC 2025