| cirruswolk [boodskap #138924] |
Ma., 14 Februarie 2022 10:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24305 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Cirruswolke
cirruswolk
Afbreking: cir•rus•wolk
Samestelling: cirrus + wolk
Selfstandige naamwoord: cirruswolk
Meervoud: cirruswolke
Verkleinwoord: cirruswolkie
Meervoud van verkleining: cirruswolkies
Betekenis:
• Dun vlieswolk hoog in die atmosfeer.
Gebruik:
• Die hemel was blou met 'n cirruswolk hier en daar sigbaar.
Sinoniem:
• veerwolk
• vlieswolk
Vertaling:
Engels: cirrus cloud
Nederlands: cirruswolk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|