| sypaadjie [boodskap #138903] |
Vr., 11 Februarie 2022 16:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Sypaadjie.
sypaadjie
Afbreking: sy•paad•jie
Samestelling: sy + paadjie
Selfstandige naamwoord: sypad
Meervoud: sypaaie
Verkleinwoord: sypaadjie
Meervoud van verkleining: sypaadjies
Betekenis:
• 'n Kleiner pad wat langs 'n groter pad loop, meestal vir voetgangers of fietse.
Gebruik:
• Die straat se sypaadjie is netjies met sementstene geplavei.
Afgelei:
• sypaadjiekafee
Vertaling:
Engels: pavement, sidewalk
Nederlands: stoep, trottoir, voetpad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|