| balsemiekasyn [boodskap #138876] |
Ma., 07 Februarie 2022 10:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
balsemiekasyn
Afbreking: bal•se•miek•a•syn
Selfstandige naamwoord: balsemiekasyn
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Donker, gekonsentreerde en intens aromatiese asyn van Italië.
Gebruik:
• Die slaai kan met balsemiekasyn en olyfolie bedien word.
Vertaling:
Engels: balsamic vinegar
Nederlands: balsamicoazijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|