| debietkaart [boodskap #138875] |
Ma., 07 Februarie 2022 09:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
debietkaart
Afbreking: de•diet•kaart
Samestelling: debiet + kaart
Selfstandige naamwoord: debietkaart
Meervoud: debietkaarte
Verkleinwoord: debietkaartjie
Meervoud van verkleining: debietkaartjies
Betekenis:
• Kaart waarmee 'n mens 'n betaling doen met geld wat aan jou behoort (wat jy vantevore gedeponeer het).
Gebruik:
• Kan ek met 'n debietkaart betaal?
Antoniem:
• kredietkaart
Afgelei:
• debietkaartrekening
Hiperoniem:
• bankkaart
Vertaling:
Engels: debit card
Nederlands: debetkaart, debetcard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|