| ruilhandel [boodskap #138872] |
Ma., 07 Februarie 2022 09:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ruilhandel
Afbreking: ruil•han•del
Samestelling: ruil + handel
Selfstandige naamwoord: ruilhandel
Meervoud: –
Betekenis:
• Handel deur die direkte uitruiling van produkte en dienste, sonder geld of ander medium tussenin.
Gebruik:
• Ruilhandel het reeds voor die uitvinding van geld plaasgevind.
Verwant:
• ruiltransaksie
• smous
Vertaling:
Engels: barter
Nederlands: ruilhandel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|