| atoomoorlog [boodskap #138868] |
So., 06 Februarie 2022 16:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die ontploffing van 'n atoombom.
atoomoorlog
Afbreking: a•toom•oor•log
Samestelling: atoom + oorlog
Selfstandige naamwoord: atoomoorlog
Meervoud: atoomoorloë
Verkleinwoord: atoomoorloggie
Meervoud van verkleining: atoomoorloggies
Betekenis:
• Oorlog waarin strydende partye mekaar met kernwapens aanval.
Gebruik:
• Omdat kernwapens so kragtig is, sal 'n atoomoorlog tot wêreldwye vernietiging lei.
Sinoniem:
• kernoorlog
Vertaling:
Engels: atomic war, nuclear war
Nederlands: atoomoorlog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|