Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Australies
Australies [boodskap #138852] Vr., 04 Februarie 2022 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Australies
Afbreking: Aus•tra•lies


Byvoeglike naamwoord: Australies
Attributief: Australiese

Betekenis:
• Wat met Australië verband hou.

Gebruik:
• Hy is Suid-Afrikaans, maar sy is Australies.
• 'n Kangeroe is 'n Australiese dier.

Afkorting:
• Austr.

Vertaling:
Engels: Australian
Nederlands: Australisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dingo
Volgende onderwerp: strawasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 09 19:06:35 UTC 2026