| dingo [boodskap #138851] |
Vr., 04 Februarie 2022 06:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24254 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Dingo met welpies.
dingo
Afbreking: din•go
Selfstandige naamwoord: dingo
Meervoud: dingo's
Verkleinwoord: dingo'tjie
Meervoud van verkleining: dingo'tjies
Betekenis:
• Die Australiese wildehond, 'n soogdier van Australië en Suid-Oos Asië, Canis lupus dingo.
Gebruik:
• Die dingo is verwant aan die witvoetige wolf wat in Asië voorkom.
Vertaling:
Engels: dingo
Nederlands: dingo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|