Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » openlikheid
openlikheid [boodskap #138819] Sa., 29 Januarie 2022 18:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
openlikheid
Afbreking: o•pen•lik•heid
Samestelling: openlik + -heid


Selfstandige naamwoord: openlikheid
Meervoud:

Betekenis:
• Toestand van oop, reguit en eerlik wees.

Gebruik:
• Eerlikheid, opregtheid en openlikheid is belangrike waardes in enige verhouding.

Sinoniem:
• openhartigheid
• oopheid
• rondborstigheid
• vrymoedigheid

Vertaling:
Engels: openness
Nederlands: openlijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: transformeer
Volgende onderwerp: melkkan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 19:32:30 UTC 2025