Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » algebra
algebra [boodskap #138805] Do., 27 Januarie 2022 16:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee lyne wat deur algebraïese vergelykings voorgestel word.
Twee lyne wat deur algebraïese vergelykings voorgestel word.
algebra
Afbreking: al•ge•bra


Selfstandige naamwoord: algebra
Meervoud: algebras

Betekenis:
• 'n Afdeling van wiskunde waar letters en simbole gebruik word om onbekende waardes aan te dui.

Gebruik:
• Klassieke algebra het uit die algemene metode van die oplos van vergelykings ontstaan.

Sinoniem:
• letterrekening
• stelkunde

Afkorting:
• alg.

Afgelei:
• algebraïes
• algebraïs
• matriksalgebra
• vektoralgebra

Vertaling:
Engels: algebra
Nederlands: algebra

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bolaag
Volgende onderwerp: alkoholies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 10 06:10:46 UTC 2026