| absorbeer [boodskap #138779] |
So., 23 Januarie 2022 17:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
absorbeer
Afbreking: ab•sor•beer
Werkwoord: absorbeer
Verlede tyd: het geabsorbeer
Teenwoordige deelwoord: absorberend, absorberende
Verlede deelwoord: geabsorbeerde
Betekenis:
• Om 'n stof in iets anders op te neem.
Gebruik:
• 'n Spons kan baie water absorbeer.
Sinoniem:
• indrink
• insuig
• intrek
• opneem
• opslurp
• opsuig
Afgelei:
• absorbeerbaar
• absorbeerder
• absorbeerfilter
• absorbeermiddel
• absorbeervermoë
• absorbeerwatte
Verwant:
• absorpsie
Vertaling:
Engels: to absorb
Nederlands: absorberen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|